Tuesday 1 November 2011

Psalm 130

Ek stel my vertroue in die Here,
ek vertrou op Hom
ek wag op die vervulling van sy Woord
Ek wag op die Here
meer as wat die wagte op die more wag

No comments:

Post a Comment