Tuesday 4 October 2011

Ocean Haikus kunsuitstalling (Martie Strydom)

See Skilder
Branders vou om
jou verf gedagtes
Heling ry die branders
Genesing spoel uit op die strand
Impak klou aan die rotse
Oseaan verstil

No comments:

Post a Comment