Tuesday 1 November 2011

Wag jy ook ?

Jimi praat in Padlangs van hoe ons die beste groei buite ons gemaksone
Hoe die Heilige Gees uit chaos skep
U het uit woes en leeg met 'n Woord 'n manjifieke skepping tot stand gebring

Wat is besig om te verander?
Alles behalwe my omstandighede
My gees groei vaster aan die Heilige Gees
Ewige goed verander
Ek leer ewige lesse - dit gaan stadig en dit is seer, maar
ek sal soos die wagte bly wag op die more, dit moet kom,
dit kan nie vir altyd wegbly nie

"By Hom is die verlossing seker" Psalm 130:7

No comments:

Post a Comment