Monday 26 September 2011

Wag

Wag en waak
Wegkruipertjie speel
Ongeduld vang jou gou uit
Moedeloosheid verraai jou wegsteekplek
Maak plek vir die Gees
Staan deursigtig in Sy teenwoordigheid
Dan
wag jy geduldig
is jou waak bonatuurlik

No comments:

Post a Comment