Monday 19 September 2011

Basement

Sondag se kerk is in 'n teater in 'n winkel sentrum
Praat van kerk na die wereld toe vat!
Maar die kerkmense parkeer in die "basement"
Die winkel en restaurant mense mag bo parkeer

Is dit nie maar wat ons kerkmense ook doen wanneer ons in die week in die w♪reld is nie?
Ons parkeer ons geloof en koningskap in Jesus in die basement
Dan haal ons dit Sondae uit
En dan moet ons in elk geval in die basement parkeer

No comments:

Post a Comment